V pátek 26. dubna 2024 úderem 22 hodiny začíná naše nová
a opravdu velká série soutěží o nejlepší webovou stránku !!
Proto neváhejte a začněte hned zítra soutěžit o lákavé ceny !!

Soubor:The Dutch Colony of the Cape of Good Hope by William Faden, 1795, crop.jpg

Z Multimediaexpo.cz

Mapa + Description:

  • Afrikaans: 'n Besondere eksemplaar van die tweede uitgawe (M.DCC.XCV = 1795) van Faden se kaart wat oorspronklik in 1782 gepubliseer is. Die kaart dek die streek vanaf die Oliphants Valey en Zout Pan (miskien Wadrifsoutpan), Klipping Eyland (miskien Voëleiland te Lambertsbaai) en St. Helens Baay in die noorde tot by Baay Falso (Valsbaai), die Hottentots Holland en Zwellendam in die suide. Topografie word goed voorgestel, met die Drakensteinberge wat met vrymoedigheid aan die oostelike kusstrook van die baai gegraveer is.
  • Hierdie uitgawe bevat die toevoeging van 'Muyzenberg, about 1.300 feet high'. Sowat twintig plase en indiwiduele nedersettings word genoem, insluitend Constantia en Stellenbosch. Die kaart pryk met 'n dekoratiewe titelkartouche boaan die regterkantste kwadrant met 'n olifantjag, palmbome en hutte op die voorgrond van 'n krans waarop die titel van die kaart gegraveer is. Boonop is daar twee sleutels. Die een identifiseer plekke op die vasteland, terwyl die ander die eilande en baaie noem.
  • William Faden, gebaseer te Charing Cross, Londen, was geograaf vir George III van Engeland. Hy was een van die belangrikste kartograwe en kaartuitgewers van sy tyd en het 'n paar opmerklik fyngegraveerde kaarte die lig laat sien. Hy het etlike kaarte van die Britse Eilande en die counties daarvan gepubliseer. Hy het ook kaarte van die Wes-Indiese Eilande, Indië en Frankryk gepubliseer, en in die tyd van die Amerikaanse onafhanklikheidsoorloë het hy bekend geword vir sy kaarte van Amerika, wat dikwels troepbewegings en slagveldsketse bevat. Sy Noord-Amerikaanse atlas, gedateer 1776, is nou 'n gesogde versamelaaritem, asook sy kaart van 1785, Verenigde State van Noord-Amerika.
  • English: An excellent example of the second edition of Faden’s map, originally published in 1782. The map covers the region from Klipping Island and St. Helen’s Bay in the north to False Bay in the south. Topography is well depicted, with the Drakenstein Mountains boldly engraved along the eastern coastline.
  • This edition includes the addition of ‘Muyzenberg about 1300 feet high’. Approximately twenty farms and individual settlements are named as are Constantia and Stellen bosch. The map is adorned by a decorative title cartouche at in the upper right quadrant featuring an elephant hunt, palm trees, and huts, with a cliff as a backdrop on which the map’s title is engraved. In addition, there are two keys. One identifies points on the mainland while the other lists the islands and bays.
  • William Faden, based at Charing Cross, London, was geographer to George III of England. He was one of the principal cartographers and map publishers of his time and produced some remarkably fine engraved maps. He published many maps of the British Isles, and of counties within the Isles. He also published maps of the West Indies, India and France, and at the time of the American Wars of Independence he became known for his maps of America, often showing troop movements and battle plans. His North American Atlas, dated 1776, is now a prized collector’s item as is his 1785 map, United States of North America.
  • Date: 1782
  • Source: https://nwcartographic.com/collections/southern-africa/products/antique-map-cape-good-hope-faden-1795
  • Author: William Faden (1749–1836)
+ pochází z Wikimedia Commons, kde má status – This work is in the public domain in its country of origin and other countries and areas where the copyright term is the author's life plus 100 years or less.

Historie souboru

Kliknutím na datum a čas se zobrazí tehdejší verze souboru.

Datum a časNáhledRozměryUživatelKomentář
současná24. 6. 2021, 18:29Náhled verze z 24. 6. 2021, 18:291 409×1 059 (881 kB)Sysop (diskuse | příspěvky) (Fotografie + )

Na soubor odkazují tyto 2 stránky:

Metadata